Your cart is currently empty!
Living, breathing and learning to carry the burden of depression


February 2026 Sharing my journey with depression I made the decision to share my personal experience of living with depression through Kroniese Kronieke. This is not just a story, but an honest account that opens a window into the daily challenges I face. By writing this,…

Daar is ook goeie dae met Diabetes Mellitus 10 Desember 2025 Charl van der Merwe My persoonlike reis met Diabetes Mellitus deel ek met Kroniese Kronieke om bewusmaking te vergroot en informasie te verskaf aan elkeen wat op een of ander manier met hierdie siekte moet saamleef. ʼn Dag om oor te…

Johan Jansen van Vuuren Ek deel my persoonlike reis met ʼn kroniese siekte omdat ek besluit het dat dit kan help om bewusmaking te kweek oor Stadium 5-permanente nierversaking met hemodialise drie keer per week. Hemodialise drie keer per week…

Dalene Hartzer ONS BID, ONS GLO, ONS VERTROU ʼn Persoonlike reis Die name, datums, plekke en gebeure is ware weergawes van ons gesin se reis met kroniese siekte. My gesin ondersteun hierdie openlike en eerlike vertelling van ons verhaal. Ek wil…

Dalene Hartzer ʼn Persoonlike reis Die name, datums, plekke en gebeure is ware weergawes van ons gesin se reis met kroniese siekte. My gesin ondersteun hierdie openlike en eerlike vertelling van ons verhaal. Ek wil ons reisverhaal begin met ʼn gedig wat ek in 2011,…

Johan Jansen van Vuuren 7 Mei 2025 – My reis met permanente nierversaking begin Ek deel my persoonlike reis met ʼn kroniese siekte omdat ek besluit het dat dit kan help om bewusmaking te kweek oor Stadium 5-permanente nierversaking met…

Drs. T. Kleynhans en S. van der Merwe 11 September 2025 Gwala is moontlik ʼn Fanagalo-woord wat in die Suid-Afrikaanse mynbedryf ontwikkel het om die gereedskapstuk wat in Afrikaans as ʼn koevoet aangedui word, te beskryf. Dit is ʼn sterk…

Op 27 Maart 2000, vandag presies 9300 dae gelede, het my reis met Tipe 1 Diabetes Mellitus, of suikersiekte soos die ou mense dikwels gesê het, begin. Ek was toe 16 jaar oud en ʼn graad 11 leerling aan die…

Matilda Swan shares her journey through each new medication, each “switch”, guided by the careful advice of her rheumatologist after six monthly medical tests and procedures, during her past nine years of living with Rheumatoid Arthritis.

Drs. S van der Merwe en T. Kleynhans Dit is ʼn baie-baie ou vraag die. Meer as tweeduisend jaar oud. Lank-lank gelede al deur gelowiges gevra: Dit was die begin van die knaende onsekerheid. Dit was die begin van die…
