Your cart is currently empty!
-

My reis met Stadium 5-permanente nierversaking
Johan Jansen van Vuuren Ek deel my persoonlike reis met ʼn kroniese siekte omdat ek besluit het dat dit kan help om bewusmaking te kweek oor Stadium 5-permanente nierversaking met hemodialise drie keer per week. Hemodialise drie keer per week – ʼn nuwe normaal Dit was ʼn skok om tydens my hospitalisasie in Meimaand 2025, deur die nefroloog meegedeel te word dat ek – elke tweede dag…
-

My reis met Stadium 5-permanente nierversaking
Johan Jansen van Vuuren 7 Mei 2025 – My reis met permanente nierversaking begin Ek deel my persoonlike reis met ʼn kroniese siekte omdat ek besluit het dat dit kan help om bewusmaking te kweek oor Stadium 5-permanente nierversaking met hemodialise drie keer per week. My liggaam is ooreis en ek word in die hospitaal…
