Your cart is currently empty!
-

ʼn WEN BLY ʼn WEN!
Daar is ook goeie dae met Diabetes Mellitus 10 Desember 2025 Charl van der Merwe My persoonlike reis met Diabetes Mellitus deel ek met Kroniese Kronieke om bewusmaking te vergroot en informasie te verskaf aan elkeen wat op een of ander manier met hierdie siekte moet saamleef. ʼn Dag om oor te skryf Ja, daar bestaan wel iets soos goeie dae in my diabetesreis. ʼn Mens wonder dikwels of dit moontlik is en…
-

Dag 9300 van my reis met Tipe 1 Diabetes Mellitus
Op 27 Maart 2000, vandag presies 9300 dae gelede, het my reis met Tipe 1 Diabetes Mellitus, of suikersiekte soos die ou mense dikwels gesê het, begin. Ek was toe 16 jaar oud en ʼn graad 11 leerling aan die Hoërskool Bellville. Dit was die eerste Maandag van die Maart/Aprilskoolvakansie. Ek was doodmoeg, het net…
