• ʼn WEN BLY ʼn WEN! 

    ʼn WEN BLY ʼn WEN! 

    Daar is ook goeie dae met Diabetes Mellitus   10 Desember 2025  Charl van der Merwe  My persoonlike reis met Diabetes Mellitus deel ek met Kroniese Kronieke om bewusmaking te vergroot en informasie te verskaf aan elkeen wat op een of ander manier met hierdie siekte moet saamleef.   ʼn Dag om oor te skryf  Ja, daar bestaan wel iets soos goeie dae in my diabetesreis. ʼn Mens wonder dikwels of dit moontlik is en…

  • My reis met Stadium 5-permanente nierversaking 

    My reis met Stadium 5-permanente nierversaking 

    Johan Jansen van Vuuren  Ek deel my persoonlike reis met ʼn kroniese siekte omdat ek besluit het dat dit kan help om bewusmaking te kweek oor Stadium 5-permanente nierversaking met hemodialise drie keer per week.   Hemodialise drie keer per week – ʼn nuwe normaal  Dit was ʼn skok om tydens my hospitalisasie in Meimaand 2025, deur die nefroloog meegedeel te word dat ek – elke tweede dag…

  • Hoe leef ʼn mens met Crohn se siekte – ʼn moeder se oogpunt 

    Hoe leef ʼn mens met Crohn se siekte – ʼn moeder se oogpunt 

    Dalene Hartzer  ONS BID, ONS GLO, ONS VERTROU ʼn Persoonlike reis Die name, datums, plekke en gebeure is ware weergawes van ons gesin se reis met kroniese siekte. My gesin ondersteun hierdie openlike en eerlike vertelling van ons verhaal.   Ek wil ons reisverhaal voortsit met ʼn gedig wat ek in 2021, toe Lana ʼn groot terugslag…

  • HOE LEEF ʼn MENS MET CROHN SE SIEKTE – ‘N MOEDER SE OOGPUNT 

    HOE LEEF ʼn MENS MET CROHN SE SIEKTE – ‘N MOEDER SE OOGPUNT 

    by

    in

    Dalene Hartzer  ʼn Persoonlike reis   Die name, datums, plekke en gebeure is ware weergawes van ons gesin se reis met kroniese siekte. My gesin ondersteun hierdie openlike en eerlike vertelling van ons verhaal.   Ek wil ons reisverhaal begin met ʼn gedig wat ek in 2011, met Lana-Helen se geboorte geskryf het.  LANA-HELEN – ONS LIEFIE KIND  Kan ʼn mens liefde ruik? Sonder…

  • My reis met Stadium 5-permanente nierversaking 

    My reis met Stadium 5-permanente nierversaking 

    Johan Jansen van Vuuren  7 Mei 2025 – My reis met permanente nierversaking begin  Ek deel my persoonlike reis met ʼn kroniese siekte omdat ek besluit het dat dit kan help om bewusmaking te kweek oor Stadium 5-permanente nierversaking met hemodialise drie keer per week.   My liggaam is ooreis en ek word in die hospitaal…

  • Dag 9300 van my reis met Tipe 1 Diabetes Mellitus  

    Dag 9300 van my reis met Tipe 1 Diabetes Mellitus  

    Op 27 Maart 2000, vandag presies 9300 dae gelede, het my reis met Tipe 1 Diabetes Mellitus, of suikersiekte soos die ou mense dikwels gesê het, begin. Ek was toe 16 jaar oud en ʼn graad 11 leerling aan die Hoërskool Bellville. Dit was die eerste Maandag van die Maart/Aprilskoolvakansie. Ek was doodmoeg, het net…

  • Switch 

    Switch 

    Matilda Swan shares her journey through each new medication, each “switch”, guided by the careful advice of her rheumatologist after six monthly medical tests and procedures, during her past nine years of living with Rheumatoid Arthritis.

  • ʼn DAG IN MY LEWE 

    ʼn DAG IN MY LEWE 

    Matilda Swan shares her experiences with chronic rheumatoid arthritis during her biannual visits to the rheumatologist. She describes the emotional challenges of these visits, including blood tests and reflections on past hospital experiences. Despite her worries about new treatments, she finds solace in the support of her parents and the care provided.